NUM Petroljoggies optog

Petrol joggies staak

Petrol joggie staking in Kaapstad:

vakbond Numsa, Voortrekkerweg, Bellville, Parow, staking, loonverhogings, werksomstandighede, RMI House in Parow, betoog

vakbond Numsa, Voortrekkerweg, Bellville, Parow, staking, loonverhogings, werksomstandighede, RMI House in Parow, betoog

vakbond Numsa, Voortrekkerweg, Bellville, Parow, staking, loonverhogings, werksomstandighede, RMI House in Parow, betoog

vakbond Numsa, Voortrekkerweg, Bellville, Parow, staking, loonverhogings, werksomstandighede, RMI House in Parow, betoog

vakbond Numsa, Voortrekkerweg, Bellville, Parow, staking, loonverhogings, werksomstandighede, RMI House in Parow, betoog, petroljoggies

vakbond Numsa, Voortrekkerweg, Bellville, Parow, staking, loonverhogings, werksomstandighede, RMI House in Parow, betoog, petroljoggies

vakbond Numsa, Voortrekkerweg, Bellville, Parow, staking, loonverhogings, werksomstandighede, RMI House in Parow, betoog, petroljoggies

vakbond Numsa, Voortrekkerweg, Bellville, Parow, staking, loonverhogings, werksomstandighede, RMI House in Parow, betoog, petroljoggies

vakbond Numsa, Voortrekkerweg, Bellville, Parow, staking, loonverhogings, werksomstandighede, RMI House in Parow, betoog, petroljoggies

vakbond Numsa, Voortrekkerweg, Bellville, Parow, staking, loonverhogings, werksomstandighede, RMI House in Parow, betoog, petroljoggies

Foto’s:  Liza van Deventer

Staking in Johannesburg:

NUM Petroljoggies optog

NUM Petroljoggies optog

NUM Petroljoggies optog

NUM Petroljoggies optog

NUM Petroljoggies optog

NUM Petroljoggies optog

NUM Petroljoggies optog

NUM Petroljoggies optog

NUM Petroljoggies optog

NUM Petroljoggies optog

NUM Petroljoggies optog

NUM Petroljoggies optog

NUM Petroljoggies optog

NUM Petroljoggies optog

NUM Petroljoggies optog

Foto’s:  Nelius Rademan

Joggies staak by pompe
Geduld van mense gevra

Deur:  Jody Nel

Duisende petroljoggies gaan vandag begin staak om hoër lone.

Sowat 70 000 joggies wat lede van die vakbond Numsa is, asook ander werkers aan die dienskant van die motorbedryf, gaan staak.

Numsa het gistermiddag aangekondig die staking van drie weke deur werkers by motorfabrieke is verby. Sowat 30 000 monteurs in fabrieke van Toyota, Ford, General Motors en Nissan het gestaak.

Die skikking tussen die motorvervaardigers en Numsa sluit in ’n verhoging van 11,5% vanjaar en 10% vir 2014 en 2015. Werkers behoort vandag na fabrieke terug te keer.

Lees die storie in Beeld.

Lees nog stories in Beeld oor die staking:

Wet sê joggies moet ingooi
Hou gesondheids-, veiligheidsrisiko in

Cosatu-lede in motorbedryf begin staak
Enkele petroljoggies help motoriste

Vavi steun petroljoggies se loon-eis

Burger Nuus - 6.9.2013 - Bayworld se verbeterings is voltooi en is oop vir die publiek. Pikkewyne kan onder water gesien word deur die glas.   Storie Ilse Krige    Foto Werner Hills Foto24 PE

Fotos van die week

Nuus

Young boys playing football in the home village of former president Nelson Mandela, Qunu in the Eastern Cape.  Photo Felix Dlangamandla

foto CORNEL VAN HEERDEN

Die Proteas se Faf du Plessis.  Die Proteas, wat die naweek in Johannesburg bymekaargekom het ter voorbereiding van die komende seisoen, het ’n “opwarmingswedstryd” teen ’n groep laerskoolkinders gespeel. KFC het die wedstryd by Monte­casino aangebied as deel van sy laerskoolprogram om kinders aktiewer te kry. Die Proteas het 52 lopies aangeteken en die laerskoolspan 37. Foto: Cornel van Heerden

apkickboxing04

Ehram Majdof (34), ’n wêreldkampioen skopbokser van Azerbaijan, help Nhlanha Sibiya (9) met sy skopbokstegniek by die Stanza Bopape-gemeenskapsentrum in Mamelodi-Oos.  Lees die storie in Tshwane Beeld.  Foto: Alet Pretorius

apdaniebw08

Danie Venter skerm ter voorbereiding van sy wêreldtitelgeveg. Lees die storie in Beeld.   Foto: Alet Pretorius

Boere trek saam op Dombietersfontein in die Victoria-wes -distrik vir Konsortium Merino se lente-veiling.

‘n Stuk of 300 boere trek saam op Dombietersfontein in die Victoria-wes -distrik vir Konsortium Merino se lente-veiling.  Gawie en Madaleine van Heerden  speel gasheer en -vrou op dié veiling waar 324 ramme aangbied is.   Lees van die veiling in Volksblad.  Foto: Conrad Bornman

Boere trek saam op Dombietersfontein in die Victoria-wes -distrik vir Konsortium Merino se lente-veiling.

‘n Stuk of 300 boere trek saam op Dombietersfontein in die Victoria-wes -distrik vir Konsortium Merino se lente-veiling.  Gawie en Madaleine van Heerden  speel gasheer en -vrou op dié veiling waar 324 ramme aangbied is.    Foto: Conrad Bornman

Burger Nuus - 2.9.2013 -  Sanccob laat die oliebesmeerde malgasse van die  Kiani Satu vry.  Eljoren Goeda. Storie Riaan Marais  Storie Ilse Krige    Foto Werner Hills Foto24 PE

Eljoren Goeda van Sanccob laat Maandag malgasse vry nadat die voëls skoongewas is van die olie wat die Kiani Satu naby Wildernis in die see gelek het.  Lees die storie in Die Burger.  Foto: Werner Hills

Burger Nuus - 6.9.2013 - Bayworld se verbeterings is voltooi en is oop vir die publiek. Pikkewyne kan onder water gesien word deur die glas.   Storie Ilse Krige    Foto Werner Hills Foto24 PE

Bayworld se verbeterings is voltooi en is oop vir die publiek.  Foto: Werner Hills

DBV Vanderbijlpark

As die Dierebeskermingsvereniging in Vanderbijlpark nie voor die einde van die maand genoeg geld inkry om daaglikse koste te dek nie, sal al die diere wat hier versorg word van kant gemaak word.  Lees die storie in Beeld.  Foto: Nelius Rademan

LH_ISAAC

Isaac Thomas, ’n hawelose man, staan voor sy kunsinstallasie, die Isaac-toring, by die Spaza-galery in Johannesburg.  Kyk na nog fotos van Isaac.  Foto: Lisa Hnatowicz

LH_ISAAC

Isaac Thomas, ’n hawelose man, sit onder die boom waar hy bly in Centurion langs die hoofweg.  Foto: Lisa Hnatowicz

Cancervive kanker Unisa

Duisende ballonne word gister by Unisa se hoofkampus in Pretoria as deel van Cancervive, ’n kankerbewusmakingsveldtog, losgelaat. Die veldtog is ’n projek deur kankeroorwinnaars en die nie-winsgewende organisasie People Living with Cancer. Nadat die ballonne losgelaat is, het honderde studente aan ’n pretloop, begelei deur 30 kankeroorwinnaars op motorfietse, deelgeneem. Die motorfietsryers het toe as deel van die jaarlikse week lange kankerbewusmakingsveldtog na Kaapstad vertrek.  Foto: Theana Breugem

Langebaan. 06092013. Die Burger nuus. Lentetyd. Blomme in die Weskus Nasionale Park. Charlotte Plummer (2) van Constantia geniet die blommeprag in die park. Storie: Marelize Barnard Foto: Leanne Stander Foto24 Kaapstad

Lentetyd. Blomme in die Weskus Nasionale Park. Charlotte Plummer (2) van Constantia geniet die blommeprag in die park.  Lees oor die blomme in die Weskus Nationale Park in Die Burger.  Foto: Leanne Stander

LVD_Indieoomblik01

In die oomblik. Berge by die Theewaterskloofdam buite Villiers.  Foto:  Liza van Deventer

HvSKAAK1klein

Marissa van der Merwe met die historiese Lewis-skaakstel wat omtrent ’n millennium oud is.  Foto: Herman Verwey

HvModVee1BWklein

Tinus Groenewald, na bewering lid van ’n veediefstalsindikaat, gister in die Modimolle-landdroshof.  Lees die storie in Beeld.  Foto: Herman Verwey

 

 

 

LH_ISAAC

Isaac se toring

LH_ISAAC

LH_ISAAC

LH_ISAAC

LH_ISAAC

LH_ISAAC

LH_ISAAC

LH_ISAAC

Foto’s:  Lisa Hnatowicz

Deur:  Piet Matipa

Parys mag dalk die Eiffel-toring hê, maar Suid-Afrika se Jozi het nou die Isaac-toring.

Isaac Thomas (33), ’n hawelose man van Pretoria, versamel al minstens ’n jaar lank rommel vir herwinning en nou kan hy homself ook ’n kunstenaar noem – met sy eie toring.

’n 32-jarige straatkunstenaar wat homself R1 noem, het saam met Thomas ’n kunsinstallasie gemaak uit die bottels wat hy versamel het.

Die installasie staan nou om ’n ou selfoontoring op die perseel van die Spaza-kunsgalery in Johannesburg.

Lees die storie in Beeld.

px

Brandweer blus vlamme

Fotos van die Week

Lenteskou in Pretoria Lemoen en Pen

Gerhard Lourens in aksie op die Suid-Afrikaanse ringsteek-en-lemoensnykampioenskap vir ruiters, wat eergister op die Lenteskou in Pretoria gehou is.  Foto: Theana Breugem

Die westelike dele van Suid-Afrika gaan gebuk onder 'n erge droogte. Die Noordwes-provinsie is tot rampgebied verklaar

Die westelike dele van Suid-Afrika gaan gebuk onder ‘n erge droogte. Wessel van Wyk saam met sy hond Lara op sy plaas Tipirery naby Vryburg.  Foto:  Conrad Bornman

Die westelike dele van Suid-Afrika gaan gebuk onder 'n erge droogte. Die Noordwes-provinsie is tot rampgebied verklaar

Wessel van Wyk se hond Lara hardloop op sy plaas Tipirary naby Vryburg.  Foto:  Conrad Bornman

Pinzgauer-koei Lenteskou in Pretoria

Vars koei vir die skou.  Cupcake, ’n sesjarige Pinzgauer-koei van die Bestiame Pinzgauer-stoet in Limpopo, word gister van kop tot tone gewas sodat sy op die Lenteskou in Pretoria vertoon kan word. Die beesras, oorspronklik van Oostenryk, is ’n dubbeldoelras wat vir vleis en melk gebruik kan word. Die Lenteskou, voorheen die Pretoriase Skou, het gister begin en duur tot Sondag. Van verlede jaar is die skou ’n landboufees vir groot- en kleinveeboere.  Foto: Theana Breugem

Brandweer blus vlamme

‘n Lid van die Mangaung Metro se brandweer in Botshabelo besig om vlamme te blus van n motor wat brand op die N8 in die vroee oggendure van Sondag. Niemand is in die voorval beseer nie. Foto:  Conrad Bornman

Die westelike dele van Suid-Afrika gaan gebuk onder 'n erge droogte. Die Noordwes-provinsie is tot rampgebied verklaar

Die westelike dele van Suid-Afrika gaan gebuk onder ‘n erge droogte. Martha en Katriena, met bondels droe hout wat hulle tussen Leeudoringstad en Wolmaransstad opgetel het.  Foto:  Conrad Bornman

Sneeu op Tafelberg

An unusual ‘visitor’ to Table Mountain – a snowman – proves just how strange Cape Town’s weather has been this week Photo: Jaco Marais

reen, kaap

’n Kind stap verby ‘n straatstalletjie in Khayelitsha  ’n Dubbele kouefront het die Wes-Kaap vandeesweek getref.  Lees oor die weer in Beeld.  Foto: Liza van Deventer

LMA_Protea South_0028

‘n Reuse-plakkerskamp in Protea-Suid, Soweto, is een van die gebiede waar onwettige kragkabels soos spinnerakke gespan is om elektrisiteit aan meer as 6 000 inwoners te voorsien. Onluste het twee weke gelede daar uitgebreek omdat Eskom inwoners se informele kragverbindings telkens afsny.  Kyk na nog fotos van die onwettinge verbindings.  Foto:  Lucky Maibi

Springbokspan oeffen sessie by die Fourways Hoerskool.

Die Springbokke Lourens Adriaanse en Tendai Mtawarira bult gister hul skrumspiere by die hoërskool Fourways.  Foto: Christiaan Kotze

foto CORNEL VAN HEERDEN

Winnie Shibambo het in die Just Walk Bionics-rehabilitasiesentrum in Sandton vir die eerste keer in jare geloop. Kyk na nog fotos van Winnie se eerste tree.  Foto: Cornél van Heerden

foto CORNEL VAN HEERDEN

Die lyk van die man wat op Bertus Moolman se grond net buite Fochville doodgeskiet is, lê tussen ’n klomp hutte.   Lees die storie in Beeld.   Foto: Cornél van Heerden

KYKFOTO

Kinders speel in ‘n haarsalon langs die pad in Fochville. Foto:  Nelius Rademan

Spar Ladies Race  Centurion

Mapaseka (Speed-star) Makhanya op pad na haar rekordsege in die Spar vroue wedloop, wat oor 10 km beslis word. René Kalmer (links) het tweede gekom.  Foto:  Theana Breugem

_CVH2325

‘Ek kan weer loop!’

_COR6668

_COR6730

_COR6764

_CVH2202

_CVH2240

_CVH2252

_CVH2283

_CVH2289

_CVH2325

Winnie Shivambo, wat weens ’n nekoperasie verlam is, het haar eerste tree in tien jaar gegee met die eksoskelet.  Sy het emosioneel vertel dat sy ná haar operasie hoop verloor het om ooit weer te loop.  “Die rolstoel het my lewe geword. Om weer te kan loop is ongelooflik.”   Foto’s:  Cornel van Heerden

Geraamte gee talle verlamdes hoop

Leané Meiring
Donderdag 29 Augustus 2013

’n Gedeeltelike kwadrupleeg van Johannesburg het die Suidelike Halfrond se eerste meganiese eksoskelet gekoop en gebruik dit nou om spinale pasiënte weer te laat loop.

Justin Smith, ’n ingenieur wat weens ’n skietwond ’n kwadrupleeg was, het R1,7 miljoen vir dié masjien betaal nadat hy in 2007 danksy maande se rehabilitasie in Amerika beweegkrag in sy regterhand en bene gekry het.

Smith is in 2004 in die nek geskiet tydens ’n rooftog by sy huis. Die koeël het sy C6-nekwerwel getref en hy was van die bors af ondertoe verlam.

“Hulle het gesê hulle weet nie of ek ooit weer sal loop nie. Ek het besluit om dit nie te aanvaar nie,” het Smith gesê.

Hy het maande lank in ’n rehabilitasiesentrum geleer hoe om ’n rolstoel te gebruik, maar wou begin oefen om weer te loop.

“Ek het navorsing gedoen en besef daar is nie ’n plek in Suid-Afrika wat my kan help om weer te leer loop nie.”

Ná sy rehabilitasie oorsee kan hy al sonder ’n eksoskelet sowat 200 m ver loop.

Lees die storie in Beeld.

px

LMA_Protea South_0028

Onwettige kragverbindings

LMA_Protea South_0020

LMA_Protea South_001

LMA_Protea South_007

LMA_Protea South_008

LMA_Protea South_009 copy

LMA_Protea South_0010

LMA_Protea South_0011

LMA_Protea South_0013

LMA_Protea South_0016

LMA_Protea South_0018

LMA_Protea South_0019

LMA_Protea South_0021

LMA_Protea South_0022

LMA_Protea South_0028

LMA_Protea South_0031

LMA_Protea South_0033

LMA_Protea South_0034

LMA_Protea South_0035

LMA_Protea South_0036

LMA_Protea South_0037

Foto’s:  Lucky Maibi

R4 miljard se krag gesteel
Bedags afgesny, snags weer aan
Elise Tempelhoff
Eskom en plaaslike owerhede ly jaarliks verliese van tot R4 miljard weens elektrisiteitsdiefstal.
Volgens die kragvoorsiener het hy die afgelope drie jaar sowat 76 931 onwettige kragverbindings ontkoppel.
’n Reuse-plakkerskamp in Protea-Suid, Soweto, is een van die gebiede waar onwettige kragkabels soos spinnerakke gespan is om elektrisiteit aan meer as 6 000 inwoners te voorsien. Onluste het twee weke gelede daar uitgebreek omdat Eskom inwoners se informele kragverbindings telkens afsny.
Volgens Maans van Wyk, voorsitter van die Landless ­People’s Movement (LPM), is al die informele kragtoevoer herstel. “Die plakkers meen daar word teen hulle gediskrimineer omdat Eskom weier om gratis krag aan hulle te voorsien.”
Van Wyk vertel ingenieurs wat hul werk by Eskom verloor het, koppel die informele kabels teen betaling.
“Bedags kom die amptenare van Eskom, sny ons krag af, maar snags kom die ingenieurs en koppel dit weer.”
Winkeleienaars in die gebied wie se kragbokse “getap” word, is moedeloos en meen Eskom het beheer verloor.
Werkers in die Jabulani-ysterwarewinkel in Protea-Suid sê hulle kry min sake gedoen omdat die spinnerak van gelaaide kragdrade voor die winkel se hoofingang gespan is.
Mense, donkies en honde is glo al daar doodgeskok. Dit gebeur veral op reëndae, sê Van Wyk.
Hy dra ’n wolmus omdat hy gedurig onder die drade deurloop en wol ’n swak geleier van elektrisiteit is, sê hy.

Lees die storie in Beeld. 

px

Bok-oes in die Vrystaat.

Jagters van die trekbok

Bok-oes in die Vrystaat.

Bok-oes in die Vrystaat.

Bok-oes in die Vrystaat.

Bok-oes in die Vrystaat.

Bok-oes in die Vrystaat.

Bok-oes in die Vrystaat.

Bok-oes in die Vrystaat.

Bok-oes in die Vrystaat.

Bok-oes in die Vrystaat.

Bok-oes in die Vrystaat.

Bok-oes in die Vrystaat.

Bok-oes in die Vrystaat.

Bok-oes in die Vrystaat.

Bok-oes in die Vrystaat. Bok-oes in die Vrystaat.

Bok-oes in die Vrystaat.

Bok-oes in die Vrystaat.

Bok-oes in die Vrystaat.

Bok-oes in die Vrystaat.

Bok-oes in die Vrystaat.

Bok-oes in die Vrystaat.

Foto’s:  Conrad Bornman

Jagters van die trekbok
Nag ná nag oes hulle vir winkels en restaurante
Pieter Steyn
Phillipolis. – Rateltaai. Kliphard. Dodelik.
Die Suid-Vrystaatse springbokjagters beoefen ’n werk waarin jy nie Springbok-kleure sal kry nie. Dis te moeilik.
Uitmergelend.
Hulle is die oesjagters van die trekbok.
In die Suid-Vrystaat loop nog baie troppe van honderde trekspringbok.
Nag vir nag jag dié ouens springbokke vir ’n lewe waar die kwik soms tot -12°C daal. Maar hulle skiet ’n springbok op 200 m tussen die oë.
Een nag is seker avontuurlik vir ’n stadsjaap. Die nagjagters van die Suid-Vrystaatse vlaktes doen dit nág vir nág. Seisoen ná seisoen. Biltongjagters sal ná twee aande katte skiet om net by te hou.
Arno du Plessis, ’n 26-jarige boer en professionele oesjagter, is nie ’n biltongjagter nie. Hy skiet vir ’n lewe. As hy springbokke oes met sy .222-geweer wat hy voor op die Land
Cruiser se paneelbord saamry, is hy dodelik akkuraat.

Lees die storie in Beeld.

px

apjehovah010

Fotos van die week

apmarneweck003

’n Brandweerman blus die laaste hardnekkige vlamme tussen die oorblyfsels van ’n afgebrande lapa en ’n deel van ’n huis in Moreletapark, Pretoria, wat ook deur die vlamme bygekom is.
Foto: Alet Pretorius

Nege jarige kragboot kampioen.

Waldo Potgieter (9) van Alberton jaag met sy motorboot op die Rynfield-dam in Benoni.  Lees meer van Waldo in Beeld.  Foto: Christiaan Kotze

Kaapstad; koue weer;

Cold wave. Jeanne Gamble enjoys a crashing wave while walking her two dogs, Sofie (right) and Benn – brother and sister – along the beach. Cold weather gripped Cape Town this week.
Photo:  Liza van Deventer

Kaapstad; koue weer;

Koue weer in Kaapstad.  Foto: Liza van Deventer

NJO_AlexTramp_035

Kinders spring op die trampolien tussen geboue in Alexandra. Dit is hier waar die Alexandra-trampolienklub se talent gekweek word.  Kyk na nog fotos in Rapport.  Foto: Nicolene  Olckers

 

apbillytalent29

Canadian Punk band Billy Talent played the official Oppikoppi Afterparty at the Pretoria Botanical Gardens on Saterday.  Photo:  Alet Pretorius

Norvalspont-konsentrasiekamp is een van die kampe wat die beste behoue gebly het.

Die Norvalspont-konsentrasiekamp.  Johan de Beer van Limpopo is ‘n oud-onderwyser wat jare lank navorsing gedoen het oor die kamp.  Foto:  Conrad Bornman

Hoogverraad en sameswering om terreurdade te pleeg hofsaak.

Johan Prinsloo  saam met sy dogter Casandra Kruger en sy vrou Katrien in die hof.  Hy het op aanklagte van hoogverraad en sameswering om terreurdade te pleeg in die Bloemfonteinse landdroshof verskyn.  Hy is saam met drie ander mansis op 16 Desember verlede jaar in hegtenis geneem.  Foto:  Conrad Bornman

LMA_Protea South_0036

’n Reuse-plakkerskamp in Protea-Suid, Soweto, is een van die gebiede waar onwettige kragkabels soos spinnerakke gespan is om elektrisiteit aan meer as 6 000 inwoners te voorsien. Onluste het twee weke gelede daar uitgebreek omdat Eskom inwoners se informele kragverbindings telkens afsny.  Lees meer oor onwettige kragkonneksies in Beeld.  Foto:  Lucky Maibi

apjehovah010

Ongeveer 20 000 Jehovahsgetuies het in die Pilditch-sportstadion in Pretoria saamgetrek ter afsluiting van ’n spesiale driedag-konvensie.  Lees die storie in Beeld. Foto:  Alet Pretorius

HvOscar6

Oscar Pistorius kom aan by die Pretoriase landdroshof Maandag oggend. Die staat het die klagstaat ingedien en Pistorius sal volgende jaar in die hooggeregshof hier verhoor word. Foto: Herman Verwey

aposcarbinnehof009

’n Emosionele Oscar Pistorius bid saam met sy broer, Carl, en suster, Aimée, voordat sy hofsaak in die Pretoriase landdroshof begin. Die staat het die klagstaat ingedien en Pistorius sal volgende jaar in die hooggeregshof hier verhoor word.   Kyk na meer fotos van Oscar se hofverskyning.  Foto: Alet Pretorius

LMA_Glaudina_006

Monika Fouche, haar man, Karneels, en hul verstandelik gestremde seun (18) slaap buite hul huis (regs agter) omdat onwettige plakkers dit beset het.  Foto: Lucky Maibi

Nuus

 Temboe-koning Dalindyebo: Opstoker, daggaroker…en nou DA-lid.  Dalindyebo voor die rondawels van die oorspronklike Bumbane Great Place.  Lees meer oor die Temboe-koning in By.  Foto:  Felix Dlangamandla

foto CORNEL VAN HEERDEN

Agang SA leader Mamphela Ramphele (middle) briefs media on her finances.   On her left is Moeketsi Mosola political director for Agang and on her right Nkosinathi Solomon, Campaign director.    Foto:  Cornel van Heerden

aposcarbinnehof001

Fotograwe by die Oscar Pistorius hofverskyning

Beeld het vandag op bl. 4 ‘n foto van Getty fotograaf, Jemal Countess, gebruik van Oscar Pistorius wat met Kenny Oldwadge, sy regsverteenwoordiger, in die landdroshof in Pretoria, praat.

px

Foto24 fotograaf, Alet Pretorius het die oomblik vasgevang toe Jemal (in die rooi baadjie) die foto neem.

aposcarbinnehof001

Foto:  Alet Pretorius

Lees oor die Oscar hofverskyning in Beeld:

‘Hy moenie tweede Shrien word’